Webtickets - Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand

03-APR-2026 20:00

Wat om te doen as die wêreld brand

Absa Studio ( Langenhovenweg )

Add to Calendar
DEBUUT

Kabaret

MET Elzabé Zietsman en Jody Jason Petersen TEKS EN REGIE Bibi Slippers MUSIEKREGIE Jody Jason Petersen VERVAARDIGER Drama Drama

Die wêreld is aan die brand, maar die engel/orakel/demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek weens uitbranding. Die groot oor van die heelal is geheel en al oor dit. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan waar hulle dreig om verwoesting te saai?