Webtickets - 21

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

30-APR-2024 20:00

21

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
StallsR150.00
Balcony
BalconyR100.00
Add to Calendar
Vir meer as 20 jaar is die Suidoosterfees Suid-Afrika se Fees vir almal! Nou is ons mondig, en om dié mylpaal te vier, haal ons uit en wys! Seremoniemeester Marion Holm met verskynings van Sandra Prinsloo en Vinette Ebrahim gaan kersies doodblaas saam met Amanda Strydom, Early B en Jawaahier Petersen. Dié partytjie bring ons beste kunstenaars na die verhoog, en in hierdie goeie geselskap is dié wat deur die jare hul merk op die plaaslike musiektoneel gemaak het nadat hul vaardighede tydens die fees se ontwikkelings-inisiatiewe geslyp is. ’n Partytjie wat jou opnuut gaan laat besef waarom kulturele diversiteit en inklusiwiteit vir die suiwerste skoonheid in die kunste sorg.