Proe-ervaring
MET Danie van der Merwe
Die aanbieder van die gewilde VIA-reeks Die Wynmeester, Danie van der Merwe, kuier saam met ses onafhanklike wynmakers by die KKNK. Die wynmakers vertel meer oor die kuns van wynmaak, die uitdagings in die bedryf en deel ’n paar staaltjies. Kom proe saam terwyl die wynmakers hul wyne saam met ’n heerlike bypassende happie aanbied.
Afrikaans en Engels • Geen o. 18 • 120 min.