Fees voluit in die Feesmark op Maandag 30 Maart 2026!
Op die Feesmark se musiekverhoë is onder andere Eloff, Majozi, Karin Kortje, Robin Pieters, G-Minor, Jodi Jantjies, Christia Visser, Prop en Tino.
Kry ongelooflike waarde vir jou geld op die KKNK se feesterrein!