Toor | Bos

Toor | Bos

About

Waag dit in ‘n unieke skynrealiteit wat die ontwikkeling en verandering van Afrikaans as ‘n taal vier. Deur middel van ‘n multimedia-ervaring wat visuele kuns, musiek, poësie en tegnologie integreer, word die ryk en uiteenlopende geskiedenis van die taal vasgevang en gevier. Besoekers kan ‘n kombinasie van ‘n fisiese en skynrealiteit-ervaring verwag, met woudagtige natuurtonele deur die skilder Jaco van Schalkwyk, die woordkuns van Willem Boshoff, vervleg met klank en musiek geskep deur die komponis, Jaco Meyer. Hierdie kunsvorme verhelder en ondersteun die Afrikaanse digkuns van Bibi Slippers en Quaz Roodt. Die verskillende media is verwerk tot skynrealiteit (virtual reality) deur die skynr

More Info

Venue

Social


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31