Skerpskerts
Met: Alfred Adriaan
 
Maak reg vir ’n lagmarathon met Alfred Adriaan se splinternuwe vertoning, waarin hy die wonderlike, verwarrende wêreld van vaderskap bekyk sonder om doekies om te draai en hy sy eie ouerskapstyl met dié van sy ouers s’n vergelyk. Positive Strokes beloof ’n aand van uitbundige lag sowel as hartroerende insigte.
 
80 min. • Geen o.14 • Afrikaans en Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.