Komedie
Met: Desiré Gardner en Hannes van Wyk
Teks: Desiré Gardner
 
Magda en Erhard gesels oor die kuns van die lewe, die verskillende fases van oudword – baie jare wat ons in prentjies kan opsom. Hoe ons almal met die verfpot in die hand staan… vandat ons buite die lyne inkleur totdat die kwas uiteindelik opdroog en ons nie meer kan dink aan prentjies om te teken nie.
 
70 min. • Gesin • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.