Potchpourri

Potchpourri

About

Klassiek


Met: Personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) Skool vir Musiek en vriende
 
Potchpourri is ’n gewilde jaarlikse NWU-konsert, wat nou by Aardklop debuteer. Kom beleef die talente van die personeel, studente en gaskunstenaars in ’n besondere mengsel van klassieke musiek, opera, musiekteater en humor.
 
70 min. • Gesin • Afrikaans

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue