Click here to get your tickets for The Ndlovu Youth Choir 2025 Heritage Tour

Henriette Grové, bekende dramaturg en prosaïs

Henriette Grové, bekende dramaturg en prosaïs

Henriette Grové, bekende dramaturg en prosaïs

17 Jul 2025 19:00

About

’n Gesprek oor ’n nuwe huldigingspublikasie in die reeks oor Hertzogpryswenners van die S.A. Akademie. Dit handel oor die bekende dramaturg en prosaïs, Henriette Grové wat in die Afrikaanse letterkunde iets van ’n marginale (en onderskatte) figuur is; daarom is hierdie publikasie ook ‘n herwaardering. Sy is nooit as Sestiger beskou nie terwyl haar werk al die kenmerke van hierdie beweging toon. Haar klompie ontspanningsromans (oorspronklik in Afrikaanse vrouetydskrifte gepubliseer) het ook nie haar reputasie ten goede gekom nie.

Met / With: Francois Smith, H.P. van Coller, Anthea van Jaarsveld, Joanita Erasmus-Alt, Marian Human-Nel

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

ATKV Boeke-oase (Hoofsaal)  Location on Google Maps

Social


Henriette Grové, bekende dramaturg en prosaïs

Thursday 17 Jul 2025 19:00

R40