Dubbeltwintiger Kroegploeg

Dubbeltwintiger Kroegploeg

Dubbeltwintiger Kroegploeg

25 Apr 2025 18:00

About

Aan my mede Dubbeltwintigers,

Skrywers wéét mos hoe om te kuier, nè? Kom ons kyk hoe goed ons kan skryf terwyl ons ’n paar
biere gelyktydig wegsit. Hiermee word julle nooi na die skrywer-kroegploeg van die jaar. Ons gaan elke watergat in die onmiddellike omtrek besoek en ’n kortstorie teen die einde daarvan skryf.

Is julle reg om (verantwoordelik) te gooi?

Julle skrywer vriend
Tiaan La Grange

Venue


Dubbeltwintiger Kroegploeg