Jong Leiers, Groot Impak: Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

Jong Leiers, Groot Impak: Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

Jong Leiers, Groot Impak: Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

17 Jul 2025 14:00

About

Hierdie gesprek bring vier uitmuntende jong leiers bymekaar – van mediese innovasie tot strategie, van impak en volhoubaarheid tot kundigheid in kultuur- en erfenisbestuur – om te verken hoe jong volwassenes hul kulturele erfenis as 'n dryfkrag vir betekenisvolle verandering benut. Die paneel sal besin oor die rol van internasionale samewerking, die uitdagings en geleenthede wat jong verskilmakers in verskeie sektore ervaar, en hoe hulle hul erfenis as 'n bron van inspirasie vir vooruitgang aanwend.

Met / With: Magon Danéél Mouton, Goitseone Tanki Thebe, Courtney Gehle, Sifiso Dube

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

Social


Jong Leiers, Groot Impak: Kulturele Bewaring en Globale Leierskap