Kom geniet 'n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit 'n ligte ete in en terwyl jy jou aandete geniet, sal ons jou wys hoe alles op die tafel gebruik kan word vir prettige wetenskap-aktiwiteite te doen wat ook sommige basiese konsepte in die alledaagse lewe verduidelik.
Aanbieder / Presenter: Personeellede van die UV se Science-for-the-Future met Dr Cobus van Breda as fasiliteerder / Staff members of the UFS Science-for-the-Future unit with Dr Cobus van Breda as the facilitator.
Taal / Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Tydsduur / Running time: 60 min
Kinders jonger as 16 moet deur ‘n volwassene vergesel word / Children under the age of 16 must be accompanied by an adult
Aandete, drankies en nagereg ingesluit / Dinner, drinks and dessert included