Bankserv is experiencing card payment issues. Please choose an alternative payment method at checkout.

Maklik met Marinda

About

'Maklik met Marinda' bevat resepte van nostalgiese huiskos sonder fieterjasies of vreemde bestanddele wat jy in ’n japtrap kan berei. Al die immergroen-gunstelinge vir skaap- en beesvleis, hoender, vis, vark, brood, rys, randrekkerpastas, sappige bykosse, soettandgenotjies en gebottelde slaaie, souse en konfyte is daar: staatmakerresepte in doodeenvoudige stappe vir elke dag se gebruik. Marinda is ’n voorslag in die kombuis en hou nie van vaal kos nie, selfs afval moet met ’n bietjie kleur voorgesit word. Sy was die aanbieder van die gewilde kosprogramme 'Maklik met Marinda' en 'Laat die potte prut' op VIA, DStv-kanaal 147. Dit is haar vierde kookboek dié.

Woon die gesellige kosdemonstrasies saam met Marinda en Elzabé Zietsman in die
ATKV Boeke-oasis by!

Uitgewer / Publisher: Turksvy Uitgewers

Met / With: Marinda, Elzabé Zietsman

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 60 min

Venue

ATKV Boeke-oase (Hoofsaal)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31