Planning your next event? Click here to list your event now!
Die Bella-Wet se intrede kruip nader. Wat is die impak daarvan op Afrikaans as akademiese taal en die vooruitgang daarvan? Gaan Afrikaans steeds in die nuwe generasies se monde en harte lê?
Met / With: Jaco Deacon, Jerry Merabe, Mariëtte Reyneke
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min