Koos, Koos en ander Meesters (100 jr se wenresepte)

Koos, Koos en ander Meesters (100 jr se wenresepte)

Koos, Koos en ander Meesters (100 jr se wenresepte)

17 Jul 2025 09:30

About

Mathys Roets, Johan Liebenberg en Jacobus Silwer betower gehore met ‘n nuwe produksie van Afrikaanse musiek soos nog nooit tevore gehoor is nie! Die driemanskap vertolk die afgelope 100 jaar se grootste Afrikaanse liedere met unieke stemme, harmonieë en verskillende instrumente en bring ‘n splinternuwe klank na vore. Van Oom Chris Blignaut, Gé, Anneli, Kerkorrel tot Kombuis: ons erfenis is vir ons mooi en dis nog lank nie die einde nie! Kom deel trots in die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse musiek!

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music

Musiek geskryf deur / Music composed by: Jacobus Silwer

Musikante / Musicians: Mathys Roets, Johan Liebenberg, Jacobus Silwer

Tydsduur / Running time: 90 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

Social


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31