Planning your next event? Click here to list your event now!
Veertig jaar nadat Jannie ’n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is De Wals van de Liefde van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program met persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns wat sy musiek en loopbaan ingrypend beïnvloed het. Musiekliefhebbers kry nou die geleentheid om al Jannie se “toppers”, soos die Nederlanders sê, in een program te hoor. Hy word op die klavier en altsaksofoon begelei deur die uiters musikale egpaar Marcel en Deryn Dednam.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Folkmusiek / Folk music
Musikant / Musician: Jannie du Toit (sang / vocalist)
Klavier / Piano: Marcel Dednam
Altsaksofoon / Alto saxophone: Deryn Dednam
Tydsduur / Running time: 80 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Liedjies Nederlands, bindingsteks Afrikaans

Kaartjieprys / Ticket price: R180 (early bird) R200 (at the door)
Datums en tye / Dates and times: 17 Jul 20h00; 18 Jul 10h00; 19 Jul 16h00
Lokaal / Venue: Planetarium
Choose your preferred date.