’n Jong paartjie op pad na 'n partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in die snerpende koue om skuiling te soek in ’n afgeleë hut in die woud. Oswald, ’n alleenloper, bied aan die meisie skuiling vir die nag en glo vas sy is vir hom bestem. Só ontstaan ’n titaniese stryd tussen die mans. Die Estlandse skrywer Jaan Tätte se magiese sprokie gaan oor die grense van liefde, verraad en geweld.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Drama, Komedie / Drama, Comedy
Rolverdeling / Cast: Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis
Regisseur / Director: Marthinus Basson
Skrywer / Writer: Jaan Tätte
Verhoogbestuurder / Stage manager: Philip Theron
Assistentverhoogbestuurder / Assistant stage manager: Jean De Villiers
Tegnies / Tehnical: Nicolaas De Jongh
Tydsduur / Running time: 90 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans