Bankserv is experiencing card payment issues. Please choose an alternative payment method at checkout.

Die bruikbare idioot

Die bruikbare idioot

Die bruikbare idioot

from 16 Jul 2025 14:00

About

Dié nuutgeskrewe, satiriese klug deur Nico Luwes dryf die spot met bestuurslede van 'n nuwe artistieke streeksraad, die Provincial Organisation for Entertainment and Heritage Performances (POEHP). Ter viering van die UV Dramadepartement se sestigste verjaardag speel bekende alumni, personeel en studente van die departement hoofrolle in die stuk waarin nepotisme, bedrog en skelmstreke van bestuur en 'n bruikbare idioot op lagwekkende wyse ontbloot word. Getrou aan Luwes se skryfstyl gaan gehore skaterlag en 'n paar skelms met rooi gesigte huistoe gaan!

Debuutproduksie / Debut production

Genre: Klug / Farce

Rolverdeling / Cast: Angelo Mockie, Boitumelo Mohutsioa, Jefferson J. Dirks-Korkee, Kingdom Moshoenyne, Lenthea Jantjies, Lutho Dala, Obed De Koker, Zabesuthu Mpiti-Spies, Thabang Matladi, Moses Lechuti, Nicolaas Johannes Luwes, Oliver Bonga, Pasceline Phale, Peter Taljaard, Simone-Beatrice Van Wyk, Tina Mnumzana

Regisseur / Director: Petrus du Preez

Verhoogbestuurder / Stage manager: Jefferson J. Dirks-Korkee

Ontwerp, dekor, beligting, klank, plakkaat / Design, decor, lighting, sound, poster: Nico Luwes, Minette Grove Reinach

Skrywer / Playwright: Nico Luwes

Borge / Sponsors: Departement van Sport en Kultuur, National Arts Council, Presidential Employment Stimulus, UV Departement Drama- en Toneelkuns Tydsduur / Running time: 130 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 10+

Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Vooroordeel / Prejudice

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English, Sotho

Venue


Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31