Click here to get your tickets to RY X – Live in Cape Town

Afskop-opskop | Kick-off Dance Party

Afskop-opskop | Kick-off Dance Party

Afskop-opskop | Kick-off Dance Party

26 Apr 2025 18:30

About

In vennootskap met die Burgermeesterskantoor van Stad Kaapstad, Feedem en Kuier. Die Suidoosterfees is onlosmaaklik verbind tot ontwikkeling en die skep van geleenthede, veral vir kinders uit omgewings waar geleenthede en fasiliteite beperk is. Kom help styf ons fondse om ’n verskil te maak. Trek jou dansskoene aan en kom skop die Suidoosterfees in styl af! Geniet ’n betowerende aand van dans, geselligheid en lekker kuier saam met bekendes in die Artscape-teater.
Bring jou eie versnaperinge of bestel vooraf ’n Feedem-feesmandjie propvol heerlike happies by Suidoosterfees@media24.com. Kom op jou eie, of bring jou beste kuiervriende saam en bespreek ’n tafel vir 10. Moet dit nie misloop nie. Kom dans en kuier tot die sterre bo Tafelberg dof raak, soos ons dit by die Suidoosterfees doen!

Duration 240 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social


Afskop-opskop | Kick-off Dance Party