Kleedkamer

About

Ondersteun deur NATi

Twee mense in ’n kleedkamer. Is die opvoering aan die gang of is dié die opvoering? Is die mense in die kleedkamer akteurs of is hulle net spelers in ’n ander spel? Kleedkamer gee ’n blik agter die skerms, maar alles is in die kalklig.
Duration 50min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue