Skouerskuur met ons skrywers

Skouerskuur met ons skrywers

Skouerskuur met ons skrywers

06 May 2025 16:00

About

Bring ’n middag deur in die opwindende geselskap van boeke en skrywers, en kom luister wat almal oor hul boeke en genres te sê het. Antjie Krog, ons hoofspreker, gaan vertel van die wonderwêreld van klank, kleur en ritme in haar kindergedigte, en sy gee ons ook ’n kykie in haar nuwe outobiografiese roman, Die binnerym van bloed. Felicia Snyman-Du Toit, Heléne Booyens, Lori-Ann Preston, Peti Troskie, Roslynne Toerien en Zuléka Smith deel wenke oor hoe ons ons kinders aan die lees kan kry. Fanie Viljoen, Jacolet van den Berg, Nanette van Rooyen en Eleanor Lombard vertel ons meer van ons ouer tieners se leeswêrelde.
Duration 120min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Skouerskuur met ons skrywers