Spanning, slim planne en ’n gevaarlike sending

Spanning, slim planne en ’n gevaarlike sending

Spanning, slim planne en ’n gevaarlike sending

07 May 2025 12:15

About

Word weggevoer na ’n wêreld vol gevaar en wonderwerke wanneer jy die verloop van Heinrich en Conrad se sending self kan kies! Die ongelooflikste sending is ’n heerlike kies-jou-eie-avontuur-verhaal wat jou op die punt van jou stoel sal hou. In Benru se boomskok verdwyn nie net Benru se ouers ewe skielik nie, maar ook Wayne, en Benru kan nie anders as om te wonder of die groot boom in hulle tuin iets daarmee te doen het nie. Is tydreis dan moontlik? En waarom is daar skielik eienaardige mense wat gereeld aan hulle deur klop? In Vasbyt Vyf besef ’n groep vriende dat ontvoering nie net in flieks gebeur nie, maar sommer hier by hulle in hulle eie buurt! In hierdie spanningsvolle verhaal is vasby
Duration 75min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Spanning, slim planne en ’n gevaarlike sending