Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Ondersteun deur NATi
Wat gebeur as ’n tannie van die Knersvlakte en ’n antie van die platteland saam kosmaak? Hulle verower die wêreld, natuurlik! Ouma Magdaleen en Auntie Bettie is nie een op hulle bek geval nie en as jy die regte kombinasie van naeltjies en nat masala bymekaarsit, sal jy verbaas wees wat gebeur. En as jy trane in jou oë kry, is dit straks nie van die uie wat gesny word nie.
Geen o/13 T
Duration 20min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.