Die krag om bo uit te kom

Die krag om bo uit te kom

04 May 2025 11:00

About

In samewerking met Lux Verbi

Johnny Davids en Farren Cloete het baie gemeen: Beide ken die seer van die lewe, beide het al op afdraaipaadjies verdwaal, en beide is vandag bekendes wat ander inspireer met hul lewensverhale wat getuig hoe ’n mens die krag kan vind om bo uit te kom. Vandag is Johnny ’n suksesvolle televisie- en sportaanbieder, en Farren is die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ook ’n bekende TikTok-ster en smaakmaker.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue


Die krag om bo uit te kom