Planning your next event? Click here to list your event now!
Aangebied deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)
Die unieke taal van die gay gemeenskap, Gayle, het ontstaan in ’n tyd toe dit onwettig was om gay te wees. Sandra Prinsloo vra gebruikers en kenners uit oor hierdie interessante taalvariëteit wat mense uit die kloue van geregsdienaars help hou het, en ’n medium was vir minnaars om in mekaar se arms vertroosting, pret en (soms) liefde te vind. Dié geskiedenis is propvol humor, maar ook hartverskeurend.
Duration 60min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.