Karooseun van Vosburg

Karooseun van Vosburg

02 May 2025 11:00

About

In samewerking met Protea Boekhuis

Dr. Franklin Sonn is ’n struggle-ikoon, diplomaat, oudkanselier van die Universiteit van die Vrystaat, onderwys- en sakeleier. Hy het saam met Jakes Gerwel, aartsbiskop Desmond Tutu, Allan Boesak en ander anti-apartheidsfigure ’n leidende rol in die stryd teen onreg gespeel. Hy was ’n goeie vriend en vertroueling van Nelson Mandela en in 1995 stuur Madiba hom as Suid-Afrika se eerste swart ambassadeur na Amerika. As gerespekteerde sakeleier het hy later op verskeie groot maatskappye se direksies gedien en ook 13 eredoktorsgrade aan nasionale en internasionale universiteite verwerf.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue