Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Persvryheid – ons sal nie stilbly nie

Persvryheid – ons sal nie stilbly nie

Persvryheid – ons sal nie stilbly nie

01 May 2025 11:00

About

In samewerking met Tafelberg, Penguin Random House SA, Maverick 451 & Netwerk24

Joernaliste wat hulle loon werd is moet onder stresvolle en dikwels gevaarlike omstandighede die waarheid oopvlek en die publiek van erge ongerymdhede inlig. In hierdie gesprek – so op Werkersdag – word die joernalis se werk onder die loep geneem. Ervare en dapper joernaliste Karyn Maughan (skrywer van I Will Not Be Silenced), Caryn Dolley (skrywer van onder meer Man Alone), Jana van der Merwe, ondersoekende Netwerk24-redakteur, en Pieter-Louis Myburgh, ondersoekende joernalis en skrywer van Gangster State en The Republic of Gupta, kom gesels oor die uitdagings van hul beroep.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Persvryheid – ons sal nie stilbly nie