Virgil Prins: Komediant

Virgil Prins: Komediant

Virgil Prins: Komediant

04 Apr 2025 14:30

About

Stand-up

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Virgil Prins se Komediant is ’n vermenging van herkenbare humor en vars perspektiewe wat jou lank ná die vertoning nog gaan laat lag. Die beste medisyne vir enigiets wat pla, is beslis iets om oor te lag.

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 60 min.

Venue