Bankserv is experiencing card payment issues. Please choose an alternative payment method at checkout.
’n Ko-produksie van Suidoosterfees & Momentum Beleggings Aardklop; moontlik gemaak deur NATi & Het Jan Marais Nationale Fonds
In Breytenbach se laaste toneelstuk word ons op reis geneem deur die meester wat homself by sy eie begrafnis voorstel. Breyten tree hier in ’n bewussyn-verruimende asook intieme gesprek met ’n ou verhoogaktrise. Vir oulaas wil hy álles opweeg – maar kan die ou aktrise sy laaste woorde na waarde vertolk? Verwelkingslied is Breyten Breytenbach se ontroerende swanesang, kort voor sy dood in 2024 vir die Suidoosterfees geskryf en opgedra aan Antoinette Kellermann en Marthinus Basson.
Duration 90min
No Interval
Geen o/12 OB / No u/12 PG
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.