Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Weg

About

Wenner van die Klein Libertas Toneelfees

Elsabé en Marietjie word groot op ’n klein plattelandse dorpie. Marietjie droom van Kaap toe trek en Elsabé raak verlief op Attie, ’n seun van die verkeerde kant van die treinspoor. Saam trotseer hulle die mooi en hartseer van grootword – van saam groot drome droom tot afskeid van mekaar neem.
Duration 45min
No Interval
OB / PG



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue