Hosting an event? Click here for details for listing on Webtickets

Konsert van Hoop

Konsert van Hoop

30 Apr 2025 18:00

About

’n Suidoosterfees-produksie in samewerking met Stad Kaapstad en die Nasionale Jeugmusiekstigting

Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Kom vier die opening van Kaapstad se lekkerste kunstefees met uitnemende sangers, dansers, musikante en kore. Dirigent Liam Burden lei die stad se filharmoniese jeugorkes om ’n energieke atmosfeer vir ons talentvolste jeugmusikante en ons mees gevierde sangers te skep. Soos altyd bou die Suidoosterfees aan die selfvertroue van die musieksterre van môre – en natuurlik die supersterre van vandag!


Duration 70 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Konsert van Hoop