Bankserv is experiencing card payment issues. Please choose an alternative payment method at checkout.
Moontlik gemaak deur KKNK & Suidoosterfees; ondersteun deur NATi
Opwinding en spanning heers wanneer ’n meester en haar assistent voorberei vir ’n besoek wat op hande is. Die vlytige Gabrielle poets en skaaf aan die wagtende Augustine. Daar word gestik en gesalf, soms tot die uiterste. Vir wie wag hulle? Sal die ure van toebereidsel, wat so noukeurig uitgevoer word, vrugte dra? Waarom hang die een ding wat hulle oënskynlik saambind soos ’n swaard bo albei se koppe?
Duration 60min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.