’n Ko-produksie van KKNK, Suidoosterfees en Momentum Beleggings Aardklop. Moontlik gemaak deur AK21 en NATi; ondersteun deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC) en die Jobs Fund
Ná die skielike dood van sy jonger broer keer Louw uit Londen terug na sy gesin se kleinhoewe. Hul pa, Gert, woon nou alleen. Louw was nege jaar laas hier en is verbaas om te sien hoe vervalle dit is. Ou wonde tussen pa en seun word oopgekrap soos hulle óm dinge praat, vingerwys, mekaar toets en manipuleer, gemeenskaplike terrein probeer vind, en hul gesin se geskiedenis probeer vermy.
Geen o/16 T
Duration 90min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.