’n Ko-produksie van Momentum Beleggings Aardklop en die Markteater; moontlik gemaak deur AK21, NATi, die Festival Enterprise Catalyst (FEC) en die Jobs Fund
“Wat het my kind gesê voor hy dood is? Het hy na my geroep?” Hierdie meesleurende verhaal vertel die storie van Noah, ’n jong seun wat daarvan droom om eendag ’n polisieman te word en na sy ma en sy gemeenskap om te sien. Op ’n noodlottige dag is hy weer eens op pad om sy daaglikse pakkie Lemon Creams te gaan koop … In hierdie aangrypende drama pak die bekroonde Christo Davids temas aan wat elke Suid-Afrikaner raak.
Geen o/13 TGV
Duration 100min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.