Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Speelvak moontlik gemaak deur NATi
In die 1950’s word Peter Blum geloof as die belangrikste digterstem van die dekade, maar sommige vind sy werk “dekadent” en praat van ’n “maaierkultus” in die verskuns. Met bytende satire klim Blum in onder die Afrikaner en die letterkundige heilige koeie van die tyd. In 1960 verruil hy en sy vrou, Hetta, Suid-Afrika vir Engeland. “Uit walging,” skryf hy. Hy keer sy rug op die skryfkuns. Besoekers is weinig: die voordeurklokkie se koord word afgeruk. Hetta se geestestoestand raak wankelrig en haar optrede “kranksinnig”.
Geen o/13 T
Duration 75min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.