Ondersteun deur die Johann Brink Trust
’n Storie oor ’n pedantiese man wat orde probeer handhaaf in sy sosiale lewe en by die werk. Wanneer hy ná ’n moeilike dag by die huis kom, bons daar twee klein balletjies onverklaarbaar op en af in sy sitkamer. Dié ontwrigting van sy daaglikse roetine maak hom verleë voor sy bure, en gou moet hy ’n uitweg vind uit dié donker, snaakse situasie. Oorgeplaas na die Kaapse milieu, word die tydlose skoonheid van Kafka se woorde opnuut tot lewe geroep.
Duration 60min
No interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.