Bankserv is experiencing card payment issues. Please choose an alternative payment method at checkout.
Eers het Hans die Rubicon oorgesteek, toe het hy vir Herklaas horings gegee; nou bars Hans die bioborrel! Huis Madeliefie se inwoners word deur vlak 5-inperkings ingehok. Hans besef geen kruid groei teen dié virus nie, en hy en sy trawante het min ooghare vir die tehuis se drakoniese reëls. Wanneer Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, die leisels van die interne bevelsraad oorneem nadat Hans oor die hoof gesien is, bedink Hans ’n plan om Ahlers te onttroon. Hy moet net eenvoudig die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant kry …
Geen o/13 T
Duration 75min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.