Kruger

About

An Autumn celebration of the arts at the Foxwood Theatre with a new bilingual play KRUGER

’n Toneelstuk
Haat in tye van oorlog
Foxwoodteater / Foxwood Theatre
GPS: 13 5th Street Houghton Estate Jhb 2198

Met Deirdre Wolhuter as Magdalena
en Fanie Schoeman as die President
Regie: Godfrey Johnson
Teks: Jan Groenewald en Pieter de Vos

Die President is 75, ’n wêreldsimbool van vryheid en reg. Sy is 19, die kind van ’n uitlander, getroud met sy geliefde kleinseun… Saam in ballingskap vind hulle mekaar terwyl ’n wrede oorlog tuis voltrek word.

Venue