Click here to get your tickets to RY X – Live in Cape Town
Slegs een vertoning! Hierdie heerlike vroeg-in-die-jaar konsert bestaan uit splinternuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik. Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring! Hy deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis. Kaalkopwinkel in die foyer!
85 minute.
Geen pouse.
Geen kinders onder 14