Webtickets - Molly en Wors: Die geheim van 'n gelukkig huwelik bly 'n geheim.

Molly en Wors: Die geheim van 'n gelukkig huwelik bly 'n geheim.

04-OCT-2025 15:00

Molly en Wors: Die geheim van 'n gelukkig huwelik bly 'n geheim.

The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central

Front
General Admission R220.00
Back
General Admission R220.00
Add to Calendar
Kom knik instemmend kop in herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan.Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, verrassend, warmhartig en dit laat jou goed voel. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm dié twee ’n gedugte span en die vonke spat.

GEEN KINDERS ONER 14