Webtickets - Kraal

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
Kraal

02 Jul 2024 14:30

kykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)

AWO
Early BirdR150.00
Add to Calendar
'Kraal' is ‘n magiese verbeeldingsvlug van die outeur se voorgeslaglyn en 'n poging om die wonde te genees van die nalatenskap van die “dop-stelsel”: ‘n kringloop wat generasies bruin families gevange hou.

Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Jason Jacobs
Konsep, skrywer en regisseur / Concept, writer and director: Jason Jacobs