Webtickets - Byster

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
Byster

03 Jul 2024 14:00

kykNET Scaena Teater

Scaena Theatre
Early BirdR150.00
Add to Calendar
Byster is die storie van ’n jong vrou wat sukkel om 2023 te navigeer. Sy’s regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. Sy sê kaalvuis wat sy dink, wonder wat dit beteken om vrou te wees en vra haarself af of sy regtig ’n Afrikaner genoem kan word. Sy weet dit nie, maar sy is besig om te hardloop. Maar of sy probeer wegkom van iets, is onduidelik. Bekroon met die Woordtrofee vir Beste Prestasie by die Woordfees Fringe 2023.

Genre: Drama – Eenvrouvertoning / One-woman show
Regisseur / Director: Lara Hattingh