Webtickets - ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

27-APR-2024 14:30

ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

Artscape, KyKNet Teater, Cape Town

Stalls
StallsR130.00
Add to Calendar
’n KKNK-produksie, moontlik gemaak deur NATi en ondersteun deur Hombrew Films en Netwerk24
Dis ’n storie oor die kollig,
dis ’n storie oor groot roem.
Patrys wil dit hê.
Haar pa wil dit verdoem.
Deon Meyer en Coenie de Villiers keer ná hul sensasionele Karoo Suite-vertonings terug met ’n volskaalse musiekblyspel wat die verhaal van ’n man en sy musiek – en die hersenskim van roem – vertel, soos net hierdie twee meesters kan. Van die land se heel beste akteurs en musikante sluit by mekaar aan op die verhoog, met ’n verhaal wat in die Karoo wegspring en uitspeel in die glans van die grootstad se liggies.

Taal: Afrikaans
Duration: 90 min; No interval