Click here to view the latest Smart Shopper Deals

erf en elders

erf en elders

About

Kleinboer (Fanie de Villiers) het aan die Oos-Rand grootgeword, in Pretoria studeer, en woon in Yeoville, ’n Johannesburgse woonbuurt wat beter dae geken het. Hy het in die rekenaarbedryf gewerk voor die geskrewe woord hom getrek het. Terwyl hy vir verskeie koerante en tydskrifte as taalversorger gewerk het, het hy drie romans en ’n digbundel geskryf. Sy tweede digbundel, erf en elders, verskyn in Julie 2023. Hy skryf oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef, oor herinneringe aan sy kinderjare, en sy avonture in die “underbelly”, asook oor die verliese wat die dood van geliefdes bring. Hy ontsnap dikwels met ’n glasie wyn na ’n vuur in sy agterplaas.
Digter: Kleinboer
Met: Willem van den Berg

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social

erf en elders

erf en elders 02 Jul 2024 13:30

R40