Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Dewald is nie oukei nie is 'n gruverhaal van depressie en die onkonvensionele maniere van treur. Dit speel af teen die agtergrond van die Covid-19 pandemie en die lewe nà die landwye inperking. Lorrie word aangestel as Dewald se versorger na sy onsuksesvolle selfdoodpoging en bevind haarself in 'n afwaartse spiraal wanneer sy Dewald help om sy demone te konfronteer en sodoende haar eie drome op 'n makabere manier uit die dood terugbring.
Genre: Drama
Director: C.W. Laten
Choose your preferred date.