Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Lynette word wêreldwyd erken as motiveerder en kenner van menslike gedrag én ontsluiter van ware menslike potensiaal. Haar ultra-praktiese Vierkleurige Temperamentmodel©, dien hoofsaaklik om mense te bemagtig, om hulle hoogste potensiaal te bereik en betekenisvolle verhoudings te ontwikkel, op persoonlike en professionele vlak.
Die essensie van Lynette se werk kan vervat word in ‘n eenvoudige, maar uiters kragtige waarheid: Dat verhoudings die alfa en omega van menswees is. Kom geniet n aand ten bate van Helpende Hand saam met ons waar Lynette ons gaan inspireer en Michael Lindt ons gaan vermaak met sy musiek.