Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Sanger van Suikerbosrand

Die Sanger van Suikerbosrand

Die Sanger van Suikerbosrand

24 en 25 Mei 2024 18:30

About

AG Visser, alombekend as die Sanger van Suikerbosrand, is een van Heidelberg se vernaamste oud-inwoners. In hierdie woordkunsproduksie word die lewensgeskiedenis van AG Visser vertel aan die hand van toonsettings van sy bekendste gedigte deur Babette Viljoen en Olga Leonard, asook verteller, Franco Loots en violis, Izelle Claassen. Die teks is saamgestel deur Pierre-André Viviers. Kom geniet ‘n reis deur die geskiedenis, poësie en meesleurende melodieë.

Die sanger van Suikerbosrand is eksklusief saamgestel vir Die KameelFees 2024, en vervaardig deur BO Produksies in samewerking met iHeidelberg.

Kaartjie sluit in
1. Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld – “As jy maar kon weet wat die palmbome fluister”
2. Kaas en wyn gedurende die pouse (Saterdag oggend vertoning is daar tee en verversings)
3. Hoof vertoning: “Die sanger van Suikerbosrand”

24 en 25 Mei 18:30

18:30 - Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld - As jy maar kon weet wat die palmbome fluister

Breek vir Kaas en Wyn

20:00 - AG Visser Woordkunsproduksie - Die Sanger van die Suikerbosrand

25 Mei 10:00

10:00 - Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld - As jy maar kon weet wat die palmbome fluister

Breek vir “High Tea”

11:00 - AG Visser Woordkunsproduksie - Die Sanger van die Suikerbosrand

Venue

Laerskool AG Visser, 1 A G Visser St, Rensburg, Heidelberg, Gauteng   Location on Google Maps

Social


Die Sanger van Suikerbosrand

24-MEI-2024 18:30 24 May 2024 18:30

R285

18:30 - Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld - As jy maar kon weet wat die palmbome fluister

Breek vir Kaas en Wyn

20:00 - AG Visser Woordkunsproduksie - Die Sanger van die Suikerbosrand

25-MEI-2024 10:00 25 May 2024 10:00

R285

10:00 - Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld - As jy maar kon weet wat die palmbome fluister

Breek vir “High Tea”

11:00 - AG Visser Woordkunsproduksie - Die Sanger van die Suikerbosrand

25-MEI-2024 18:30 25 May 2024 18:30

R285

18:30 - Toneelstuk deur Laerskool AG Visser getiteld - As jy maar kon weet wat die palmbome fluister

Breek vir Kaas en Wyn

20:00 - AG Visser Woordkunsproduksie - Die Sanger van die Suikerbosrand

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…