Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Karoo Kaarte-staptoer

Karoo Kaarte-staptoer

About

Karoo Kaarte-staptoer

Tydens die fees in 2023 het Karoo Kaarte ’n opwindende slimfoon-app bekend gestel, wat selfbegeleide toere herverbeel en saamgesmelt het met die mondelinge geskiedenis wat tydens die projek ingesamel is. Die app is ’n interaktiewe argief van herinneringe uit mense se kinderdae en staaltjies oor verlore en openbare ruimtes van Oudtshoorn. Nuwe gebiede van belang word in 2024 tot die app bygevoeg en ’n reeks begeleide staptoere word aangebied. Elke staptoer is ’n unieke ervaring terwyl gehore deur die verskillende woonbuurte van Oudtshoorn begelei word.

Veeltalig • Gesin • 90 min.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

May 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 29
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…