Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Moederland

About

In hierdie aksiebelaaide riller met ‘n fassinerende blik op die toekoms ontmoet ons vir Jenesis Baron in Xin xianggang, voorheen bekend as Bloemfontein. In 2070 word haar pasgebore babas deur die regering van haar weggeneem. Want hierdie is ‘n wêreld waar slegs rykes en politici in die slimstede floreer. En waar gewone burgers na die platteland en buitewyke van die oorloggeteisterde ou stede uitgewerp word om van honger dood te gaan.

In this action-filled thriller with its fascinating view of the future, we meet Jenesis Baron in Xin xianggang, formerly known as Bloemfontein. In 2070 the government takes away her newborn babies. Because this is a world in which only the rich and politicians flourish in the smart cities. And where ordinary citizens are cast out to rural areas and the outskirts of old, war-ridden cities to starve to death.

Met Madelein Rust, Mathilda Smit (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Moederland