Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Lindie Stander: Agter My Glimlag

Lindie Stander: Agter My Glimlag

Lindie Stander: Agter My Glimlag

04 Oct 2022 13:30

About

In 2012 verdwyn Binnelanders se geliefde Elise Kruger sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af. Lindie Stander, wat die rol van die humoristiese Elise vertolk, was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Hier het sy besef dat sy haar rol en haar lewe soos sy dit ken, kwyt is. “Agter my glimlag is die eerlike ervaring van familietragedie, dwelmmisbruik en depressie.” In haar eie, deernisvolle stem vertel Lindie die verhaal van haar genadelose soeke na helende liefde.

In 2012, much-loved Elise Kruger vanishes from Binnelanders viewers’ television screens without warning. Lindie Stander, who starred in the role of the humorous Elize, was at the top of her career when she woke up in a blood-stained hospital bed in a state hospital. That is when she realised that her role and her life as she knew it, was at an end. “Behind my smile is the honest experience of a family tragedy, drug abuse, and depression.” In her warm, caring voice, Lindie tells her tale of a relentless search for healing love.

Met Lindie Stander, Susan Coetzer (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Lindie Stander: Agter My Glimlag